I-am-pregnant | Trying | Pregnant | Babies | Forum | Nurseryrooms | Polls | Members | Names | Q & A | Help | Contact | Manage favorites
zani0321
Age: 24
Country: ZA
Province/region: Gauteng
City: Johannesburg
Partner: Michael
Children: Yes, 1
Pregnant: Not anymore
Occupation: Receptionist and Admin
Online: 16 hours ago.
Last updated: 10 days ago.
Member since: 276 days
| Profile | Photos (29) | Children (1) | Blog (0) | Polls (0)
| Agenda (3) | Comments added (12) | Notepad
Members
As a member you'll be able to receive and send messages, keep your own photobook, agenda, ask questions, participate in the chat, and make new friends. All is free and you don't need email.
Sign up (free & anonymous)

Name: Password:

Activity
Now online | Member search | New members | Comment Spy
New blogs & Questions | Recently updated profiles
• New photos: Pregnancy | Babies | Bellies | Ultrasound | Member pages
• Latest comments: Forums | Week by week | Baby development

Hello every-one!!! My name is Zani and im from South Africa. Me and my love found out that im pregnant on our anniversary (3rd November 2007) We are looking forward to meet our little miracle on 25 June 2008. I hope to meet alot off pregnant mommies all over the world.



How`s my pregnancy doing?

Madame Zaritska's reading

Madame Zaritska, our resident clairvoyant, wants to help you prepare for the arrival of your child. Here she does her best to predict certain aspects of your labor and birth experience.

What she senses for you
The day you deliver, outside will be hazy. Your baby will arrive in the evening.

After a labor lasting approximately 20 hours, your child, a boy, will be born. Your baby will weigh about 6 pounds, 14 ounces, and will be 18-1/2 inches long. This child will have light blue eyes and a lot of hair.

<embed src="http://babystrology.com/tickers/baby-ticker-glass.swf?parent=Zani&year=2008&month=6&day=25&babycount=1" type="application/x-shockwave-flash" wmode="transparent" width="120" height="180"></embed>

Pregnancy Survey
About You
Name?:Zani
Age?:24
Height?:1.6m
Pre-pregnancy weight?:62 Kg
About The Father
Name?:Michael
Age?:23
Height?:1.7m
Are you still together?:Yes
About Your Pregnancy
Is this your first pregnancy?:Yes
When did you find out you were pregnant?:3 November 07
Was it planned?:Nope
What was your first reaction?:So scared but happy
Who was with you when you found out?:Michael
Who was the first person you told?:My mom
How did your parents react?:they were happy
How far along are you?:31 weeks
What was your first symptom?:My breasts were Eina!!!!
What is your due date?:4 July 2008
Do you know the sex of the baby?:Yes
If so, what is it?:Boy
Have you picked out names?:Yes
If so, what are they?:Andrew
How much weight have you gained?:9 Kg
Do you have stretch marks?:No
Have you felt the baby move?:Yes everyday
Have you heard the heartbeat?:Yes
About the birth
Will you keep the baby?:Yes
Home or hospital birth?:Hospital
Natural or medicated birth?:Planned C-Section
Who will be in the delivery room with you?:The Dad
Will you breastfeed?:Yes
Do you think you'll need a c-section?:Its a planned one
Will you cry when you hold the baby for the first time?:Yes i will
What's the first thing you might say to him/her?:You finally here :)
Would you let someone videotape the birth?:Yes
Are you excited about the birth, or scared?:Bit of both, but we can't wait anymore ;)
Take this survey | Find more surveys
Bzoink - The Original Survey Site





Comments on zani0321`s Profile
Leave a message for zani0321 in the right column where it reads `Add comment`

Comments 76-100 to zani0321
Previous 1 2 3 4 Next


tanya21 - Monday, 26 May
More more, ag dit gaan okay. My rug is net vrek seer vanoggend en om een of ander rede het ek niks geslaap gistraand nie. Was van 1 tot 4 vanoggend wakker. En dink jy daar is iets op die tv daai tyd van die oggend?

Ja nee kyk my poppie is lekker besig. Sy het die laaste paar weke heeltyd egalig beweeg wat lekker was maar sy het nou weer die skop sensasie ontdek so sy skop nou een koek hou. En ek weet nie wat sy aanvang nie maar sy maak my seer van binne af. Dit voel of sy my ingewande knuip.

Ahh dan moet ek ook se ek voel baie beter as wat ek vroeg vanoggend gevoel het en die enigste een om daarvoor te bedank is my wonderlike sigarette in my laai. Sjoe maar dit was 'n lekker siggie.

Kan natuurlik nie wag tot die naweek nie, want dis my baby shower saterdag en vrydag is dit weer dokter toe.


bexcited - Sunday, 25 May
Im good...you? I'm sooooooooooo ready to have this baby!


LAURASUE - Friday, 23 May
:) ME TOO! I am v bored of having this huge belly & having 2 wear ugly maternity clothes! I am also missing alcohol &girls nites out a lot - there arent too many things u can do when ur this pregnant!!

But not long 2 go now - yey!! When is your c-section? Is there a reason you're havin a section hun or do u just hav the option to hav one over there? Ru nervous or just xcited? I wish I knew exactly when my baby was coming!
xx


Mrs.-Jordan - Friday, 23 May
Congrats


tanya21 - Friday, 23 May
Selfde vir jou.


tanya21 - Friday, 23 May
Toemaar ek weet hoe dit voel om saam so 'n bitch te werk, was al in so situasie. Glad nie lekker nie. Kyk jou werk is een van die dinge wat mens moet geniet.

Ek rook nou weer net by die werk omdat ek skelm rook. So aande en naweke wanneer Jean by my is rook ek nie. Ek pomp maar my longe vol in die dag.

Gaan nie gewoonlik op die site naweke nie, maar ek vat my laptop huis toe die naweek so ek sal tien teen een die naweek op gaan.

Umm ek dink shooters val ook onder roodepoort. Dit is in Ontdekkers. Weet nie of jy weet waar dit is nie. Ag maar moenie worry nie, jy mis niks nie. Dis 'n pool club. Het nie 'n dansvloer en sulke goed nie. Was al baie by verskillende cool runnings gewees en moet se ek het dit elke keer gate uit geniet. Wat ek ook van hou is News Cafe..... Mmmmm..... dink net aan daai cocktails. Ag hoe lus raak ek nie nou nie.


tanya21 - Friday, 23 May
Sal jou laat weet sodra ek van iets hoor. (plesier)

Klink na 'n uitstekende plan. Nog die beste een ooit. Kan nie wag nie. Dan kan jy my al die hot joints gaan wys in Jhb. Al wat ek ken is Tempo's en Shooters. Weet nie of jy al van shooters gehoor het nie. Dis Jean se beste vriend se club. Ken net die plekke in pta.

ahhh ek is besig om aan die slaap te raak hier in my kantoor. Gelukkig amper 4 uur. Gaan jy oor naweke op die site?


tanya21 - Friday, 23 May
Ek werk in roodepoort. Nie te ver van my huis af nie. Ek het ook daaraan gedink om ander werk te gaan soek want die familie besigheid is altyd 'n bogger op. Maar then again ek het baie voordele hier. Sal maar sien hoe verloop die dinge want ek kan nie net by enige plek werk gaan soek nie omdat ek nie 'n licence het nie. Nou is dit gemaklik want ek en Jean werk saam so ek ry saam hom elke dag. In watse rigting wil jy werk soek? Want as ek hoor van iets dan kan ek jou laat weet.

Ek weet ek moet nie skaam wees nie, maar ek kom net nie oor my skaamheid nie. Jean het my ook al baie gevra wanneer ek op gaan hou om skaam te wees. Ek trek maar altyd net my skouers op.


tanya21 - Friday, 23 May
Ek wou al baie keer die bj ding ook gedoen het maar ek is effens skaam. Vok weet hoekom. Maar as dit al is hoe ek iets gaan kry hoekom nie.

Die kleurskema is Lilac en pienk en dis butterflies en blommetjies. Ag ek doen ook maar die kamer op my eie, dis beter vir my dan kan ek alles doen soos ek dit wil he. Jean gaan net die muure verf. My vriendin se kamer is ook winnie de pooh. Hoor daar is lekker baie goed wat mens met daai tema kan aanvang.

Werk tot 4 uur toe en elke laaste vrydag van die maand net tot 3 uur. En julle?


tanya21 - Friday, 23 May
Lol... glo my ek voel al of ek kan dood gaan. Rape... dit klink soos 'n plan, lol... miskien moet ek dit ook doen. Ek het al soos kalbas in die bed geklim want ek weet hy kan dit nie weerstaan nie, en :( dit het nie eers gehelp nie. Miskien moet ek hom vasbind of iets. Ek weet nie ek moet plan maak en vinnig ook. Ooo ja nee kyk na hierdie swangerskap gaan ek op elke ding wat swangerskap kan prevent en ek sweer ek laat hom 'n knoop in sit of iets ek weet nie, want om weer swanger te word is nie op my agenda vir die volgende paar jaar nie. OOO nee asb nie. lol....

EK is so excited nou, ons het al die beddegoed vir die babakamer laat maak want ons kot is baie groot. En ek wag nou al meer as 'n maand daarvoor en hulle het my vandag laat weet dat dit reg is, ek moet dit net gaan oplaai. So ek kan uit eindelik die kamer reg kry. Yipeeee!!!!!!!

Dammit maar die middag gaan stadig verby.


tanya21 - Friday, 23 May
Glo dit of nie maar ek het ook aan daai selfde tyd in die hospitaal ding gedink. Dit is moontlik. Ek sal met my poppie praat en se sy moet daai tyd kom. Dan is ek tog 38 weke so dan kan sy maar kom.

Um ja ek het my bed al geboek. Het daai dag gese ek wil 'n kamer deel met die ander vrouens maar Jean het agter na gese ek moet 'n private kamer vat. So ons onderhandel nog oor daai een.

Nou hoe lank se hulle gaan dit vat vir jou om heeltemal by te wees na die kuiser? Hopelik nie te lank na die tyd nie.

Sex..... wat is dit? kan mens dit eet? Wat? Drink mens dit.... oo okay dis cool.... Ja soos jy kan sien ek het dit laaaaaanklaaaaaas gehad. Jean kan dit dood eenvoudig net nie doen nie. Ek het hom eenkeer gevra of hy nie bang is sy gryp sy piepie nie en die eenkeer het ek vir hom gese hy moet 'n ogie oor ons kind gaan gooi... lol.... so ek dink ek het hom solid af gesit. lol ek het gedink dit was snaaks maar hy defnetief nie.


tanya21 - Friday, 23 May
Lol nee ek sal nie rerig toe knuip nie, is te nuuskierig om te sien hoe sy lyk. En wil nie onnodige probleme veroorsaak nie. Dankie vir die offer ek sal dit in gedagte hou.

Se my gou het jy al 'n birth plan uitgewerk? Want ek het dit biekie gaan google maar het nie rerig 'n idee waar om te begin en wat om aan te dink nie. Weet jy enige iets van dit af?


LAURASUE - Friday, 23 May
I know I can't wait either!! I feel like I've been pregnant 4ever!! Really wishing she wud come early but hav a feeling she is going 2b late. I can't wait 2 meet her now tho. How about u hun? How has your pregnancy been? Ru all ready 4 your little one arriving?

xx


tanya21 - Friday, 23 May
Dit gaan goed dankie. Jean is ook in die IT gedeelte in. Hy werk by dieselfde plek as ek. Al wat nie lekker is nie, is ons het verskriklik baie takke oorals so hy moet altyd travel en aan hulle servers gaan werk en sulke goed so partykeer moet hy vir 'n week weggaan kaap toe of iets.

En wat my so bedonnerd maak is hy moet volgende week weer travel. Kan die mense nie vir hul self dink nie, ek bedoel die kleintjie kan enigetyd van nou af besluit sy wil nou kom en dan is hy nie hier nie. Kyk een ding wat ek kan belowe is as sy die dag besluit sy kom en Jean is nie hier nie, sal ek haar terug hou tot hy hier is, hy gaan langs my staan in daai kraamsaal. Klaar punt einde. Hopelik gaan volgende week sy laaste trip wees wat hy moet doen tot na die baba.


LAURASUE - Friday, 23 May
Hi hun,

Just read your msg in the 35wk forum. I feel just like that all the time at the moment - I was just hoping it was normal this far into pregnancy coz we hav a grown baby inside us & everything must be getting a bit squashed in there! And also pains lower down I thought wud b just because her heads getting lower & shes hopefully getting ready2 come out :) !!

Sorry I don't really know anything - this is my 1st baby so don't have anything 2 compare it to but just thought I'd let u know that I'm feelin exactly the same!

Good Luck hun xx


tanya21 - Friday, 23 May
Goeie more, hoe gaan dit met jou vandag? Lekker aand gehad? Wel my hubby het weer gaan pool speel gistraand maar ekt nie rerig om gegee nie want dit was Desprate Housewifes se Season Finale gewees so ek kon in rus en vrede die laaste episode gekyk het. Het jy dit gekyk? Dit was stunning.


tanya21 - Thursday, 22 May
Toemaar my poppie is net so besig, en sy kry verskriklik baie hick ups. En sy gaan heavy baie langs my sye in en dit voel weird. Kan partykeer nie op my sy le nie want dit voel of ek haar vas druk. En partykeer sal ek op my sy le en dan sal sy haarself daar in forseer dan moet ek draai en op my rug le want eks bang ek maak haar seer. Dink jy hy het al gesak? Jy sal net alles moet fyn dop hou. As dinge te erg raak dan moet jy eerder die dok bel.

Die plan was om my lisensie te kry nog voor die baba hier is maar dis heavy moeilik om plek te kry. Sterkte om jou lisensie te hernu ek hoor dis 'n issue om dit te doen.

Ek werk tot 16:30 en jy?


tanya21 - Thursday, 22 May
Dis cool so jy het al ondervinding. Ek het niks. Ja ons het reeds begin met die klasse. Dis elke maandag aand by olivedale. Dis nogals lekker.

Ag shame dis bad, kyk ek en my ma kom nie goed oor die weg nie maar ek dink ek gaan ook maar haar nodig he al sal ek dit nie aan enige iemand admit nie. Is baie hard koppig as dit by haar kom. Maar gelukkig kom sy nog af die kant toe.

Geniet jy Jhb of mis jy springs? Ek weet ek sal enige tyd terug trek Pta toe. Seker omdat ek gewoond was om altyd tussen my vriende te wees. En om die cherry op die koek te sit, ek het nog nie my licence nie want ek kry nie deksels plek om dit te doen nie, so ek is maar baie kere gestrand en kan niks doen nie. Maar Jean vat my altyd waar ek wil wees maak nie saak waar en wanneer dit is nie. Maar nogtans ek wens net ek kan my flippen licence kry. Kyk ek kan bestuur maar vat nooit die kans met ons kar nie want ons word al ewig afgetrek deur die polisie want Jean het die voorste nommer plaat afgehaal. Ons was vanoggend weer afgetrek en het weer 'n fine gekry. So daai is biekie 'n risk.


tanya21 - Thursday, 22 May
Dis eintlik funny... Ek is sommer lus en gee hulle rerig 'n piece of my mind maar ek sal myself inhou en verder daarvan vergeet. Ek het nou al hoeveel keer jammer gese.

Ek wou jou nog gevra het, gaan jy na before en after birth klasse toe?


tanya21 - Thursday, 22 May
Ek stem saam, ons moet maar begin saam kuier en al daai goodies. Sit en saam "mope" oor ons hubbies wat 'n blast het en ons kan nie. lol

Weet jy waar is Honeydew?


tanya21 - Thursday, 22 May
lol.... presies wat ek ook dink. Ek het rerig net 'n onskuldige vraag gevra. Ek sien die administator het 'n waarskuwing gegee!!!!!!! lol vroumense van vandag maak my net mal. Die ding gee hulle maar net nog 'n rede om oor iets te k@k en kerm. Wel ek het onverskoning gevra vir die wat ontsteld is oor die hele topic.


tanya21 - Thursday, 22 May
So jy beleef dit ook. Ek haat dit as Jean uitgaan want hy kom altyd lekker gekuier huis toe en dan ook nie hoe laat nie, di laaste keer was 3 uur die oggend. Kyk dan is ek soos 'n tipiese swanger vrou op hitte want dan wil ek net vuur spoeg... Maar ja hy moet dit nou geniet want een van die dae is dit my beurt. En die ander rede hoekom ek dit haat is ek bly nou eers 'n rukkie in jhb en al my vriendinne en vriende bly in pta en ek kon nog nie uitgaan en rerig vriende maak nie want ek is swanger so ek sit vinger aleen by die huis en ek is 'n regte bang gat. Hy het my al een of twee keer saam gevat maar dis nie rerig lekker vir my nie. Dis net nie reg om met 'n boepie uit te gaan en tussen klomp mense te sit wat hulle self gaate uit geniet nie.

Ek gaan nie so lank borsvoed nie. Ek sal seker net so 2 maande. Ek weet nie ek sal maar sien.


tanya21 - Thursday, 22 May
ooo nee glo my sodra ek di kans kry gaan ek my eerste drankie genuttig. Ek smag na 'n shooter. En net een spice gold en coke..... Ahhhh ek wil van my kop af raak. Ek het klaar vir pappa gese dat hy gaan sy eerste aand van babysit vinniger beleef as wat hy dink. Sodra baba van die bors af is dan gaan ek op 'n ladies night. Net wat ek nodig het dan is ek weer fine. lol....

Ek gaan so gou as moontlik ook weer begin gym. Kyk ek is nogal baie sporty so ek is mal oor oefen en sulke goed so ek het nie 'n bad lyf gehad nie. So die boepie is ook vir my 'n helse aanpassing. Kan nie wag om my lyf terug te he nie.

Kyk ek is ook reg vir my poppie, dis net jammer ek moet nog 'n paar weke wag. Dis tog so naby maar tog so ver ook. Jy is gelukkig om c-section te gaan want dan is baba vroer hier. Met my luck kom myne eers na 40 weke, maar ek het 'n feeling dat sy vroer gaan kom. Sal maar wag en sien.


tanya21 - Thursday, 22 May
Dankie vir die raad ek sal Little Miracles in gedagte hou, sal net eers moet uit vind of ek UIF kan claim omdat ek nogsteeds betaal word. Ek is maar lekker stupid as dit kom by sulke goed.

Um nee ons was ook 'n oops. Ek was nie op die pil nie want my verloofde kon nie kinders kry nie. Hy was vir toetse ens. So hierdie bonneltjie binne my is wragtag 'n wonderwerk.


More comments:

Previous 1 2 3 4 Next


Leave a message for zani0321 in the right column where it reads `Add comment`


Photos
Little baba (2008, 01, 14) Me and Kelly (2008, 02, 05) Little baba :) ♥ ♥ ♥ (2008, 01, 14) First ever photo of our little miracle (2008, 01, 14) Meeeeee (2008, 02, 05) Me and my baby suster (2008, 02, 05) This is my little baby puppy - Axe (2008, 02, 05) Little Andrew (2008, 02, 13) My 4d Scan - Andrew da Silva Pereira (2008, 04, 10) 4d Scan (2008, 04, 10) Look its a foot and a hand - so perfect (2008, 04, 10) Me before my c-section (2008, 06, 05) Look at thta BIG tummy (2008, 06, 05) Mommy & Daddy before c-section (2008, 06, 05) Little Andrew just a few minutes old  (2008, 06, 05)  (2008, 06, 05) Hello World (2008, 06, 05) Click here to see all zani0321`s photos

Children
Andrew-da-Silva-Pereira (2008)

Latest blogs
No blogs added.

Agenda
August 2008
SuMoTuWeThFrSa
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31 
September 2008
SuMoTuWeThFrSa
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930